Onderwysers.com

Donasies aan Onderwysers.com

MAAK 'n DONASIE om ONDERWYSERS.com te ONDERSTEUN

Onderwysers.com is tans 'n GRATIS diens, en ons maak staat op jou ondersteuning om die webwerf op die Web te hou.

Jou finansiële bydra help ons om onderwysers, ouers en skoolkinders wêreldwyd te ondersteun.

Kliek asseblief op die knoppie hieronder om ons Webwerf te ondersteun!

Waarskuwing: Donasies word in Britse Ponde gedoen, so maal met 15 vir die Rande!

Jou klein bydra kan 'n groot verskil maak!

Kliek hier om 'n donasie te maak!

As jy reeds 'n donasie gemaak het, sal jou bydra mettertyd hier vertoon word, met 'n gratis skakel na die webwerf van jou keuse! (Opsioneel)

Dit kan 'n welsynsorganisasie wees, 'n skool, 'n kerk of enige ander skakel na 'n webblad wat jy ondersteun of wil adverteer. Jou skakel sal permanent hier bly.



DANKIE aan die volgende Persone en Instansies
wat reeds 'n donasie gemaak het:
Naam van Persoon of Instansie en bedrag: Skakel

Charles Info (R500)

Die Onderwysers.com Blog
www.onderwysers.com/blog
Jan Nienaber (R200)

Hospice in the West (SA)
http://www.hospicepalliativecaresa.co.za/gauteng.htm

San Claasens (R150) geen

 

  Plaas skakel HIER!

As jy jou donasie gemaak het sal jy weer na hierdie blad teruggestuur word. Lees asseblief jou e-pos om te bevestig dat jy wel 'n donasie gemaak het.



Sluit Aan | Privaatheid | Diensvoorwaardes | Epos Witlys
Kopiereg © 2008 Onderwysers.com. Alle regte voorbehou.
Die Onderwysers.com webwerf gebruik MemberSpeed.com tegnologie.