 |
| Hoof Kieslys: |
|
|
|
 |
|
Het jy geweet?
Interessante Feite uit die Onderwysbedryf en vanoor die hele planeet!
 |
Ons plaas hier brokkies oor skoolsake en verwante onderwerpe. Lekker lees. Stuur asseblief vir ons jou rekasie deur ons te kontak.
Het jy enige interessante feite oor onderwyssake tot jou beskikking? Wil jy dit met ons deel? Hoekom nie ... stuur dit aan ons by admin@onderwysers.com. Of KONTAK ONS
|
|
08-08-08
- In die afgelope drie jaar het 52 skole ’n slaagsyfer van minder as 5% behaal.
- Nie een van die hoofde van dié skole is ontslaan nie; sommiges is bloot na ’n ander skool verskuif.
- Die Suid-Afrikaanse skole wat die swakste vaar, dek net 40-50% van die leerplan in enige gegewe jaar, grootliks omdat onderwysers nie genoeg tyd in die klaskamer deurbring nie.
- 'n Transformasie-oudit wat die Instituut vir Geregtigheid en Versoening in 2006 uitgevoer het, toon dat die land se skole met die beste prestasie 75% van die vaardighede lewer wat Suid-Afrika nodig het, maar dat duisende van ons skole matrikulante sonder hoegenaamd enige waardevolle vaardighede oplewer.
- Jou bydra hier
|
NEEM ASSEBLIEF KENNIS:
Die informasie op hierdie blad is nie deur Onderwysers.com geskryf of geverifieer nie. Verwys asb. na die BRON skakel om meer besonderhede oor elke insetsel te verkry.
|
|
|
|