Onderwysers.com

Verwysings

Laat ons weet wat jy van ons dink!
  Total: 5      Page: 1  

Added on 24/07/2008 

Ek dink julle't 'n goeie idee met die webwerf!
Drik Greeff

http://taalarsenaal.250free.com/


Added on 24/07/2008 
Hi Lourens,

Geluk met jou onbaatsugtige opoffering. Ek gaan definitief jou blad gebruik vir ons jaarlikse rekeningkunde olimpiade.

MarnaEnslin



Added on 20/07/2008 

Baie geluk met julle webwerf.
Louise Jooste

http://www.rsg.co.za


Added on 13/07/2008 
Dis nou 'n goeie plan. Die Internet is 'n lekker plek waar mens kan saamwerk, en hoekom nie onderwysers en ouers met hulle kinders nie? Ek sal graag wil sien hoe julle die beroep help. Ek was my lewe lank 'n onderwyser, en wens al die onderwysers daar buite alle sterkte toe. Onthou - glo in jou kinders!

Karelvan der Merwe



Added on 09/07/2008 

Baie dankie vir hierdie nuwe inisiatief! Ek hoop julle kry sommer duisende nuwe lede. Ek moedig alle besoekers aan om aan te sluit en om die werf te begin ondersteun. Die moontlikhede is legio. Ek het nou-net 'n lekker snaakse video oplgelaai, en ek lees graag julle artikels! Dankie!
Lance Pretorius




Sluit Aan | Privaatheid | Diensvoorwaardes | Epos Witlys
Kopiereg © 2008 Onderwysers.com. Alle regte voorbehou.
Die Onderwysers.com webwerf gebruik MemberSpeed.com tegnologie.