As jy reeds ingeteken is as lid van Onderwysers.com, adverteer jou produk hier!
Neem asseblief kennis van ons DIENSVOORWAARDES en hou ook die volgende in gedagte:
- Onderwysers.com sal jou nooit vir jou bankbesonderhede of kredietkaartnommer vra, dit op ons webwerf of databasis stoor of enigsins betaling van jou neem op ons eie blad nie - alle transaksies word deur betroubare derdepartye (soos Amazon, PayPal, Clickbank en ander betalingkanale) verskaf.
- Dit is deesdae baie veilig om deur gevestigde betaling-instansies soos PayPal, Clickbank, 2Checkout en Amazon te betaal, en jy kan sommer vinnig jou geld terugeis as daar probleme is met die produkte/dienste wat jy gekoop het.
- Ons kan nie lewering van produkte wat deur ander webwerwe aangebied word waarborg nie.
- Ons verdien 'n kommisie as jy produkte wat hier genoem word aanskaf, so gaan gerus voort en doen jou inkopies hier - in die proses ondersteun jy ons!
- As jy enige vrae het, kontak ons asseblief.
|