Onderwysers.com

Gevallestudies

Welkom by ons GEVALLESTUDIESBLAD! 

Vertel van jou lesse, hulpbronne, suksesverhale, projekte, ongelukke, probleme .... Enige-iets kan hier geplaas word.

Ons verwelkom ook suksesverhale in die klas, op die sportveld, by die huis en oral waar opvoeding plaasvind ...
(Om hierdie gevallestudies te lees en self een by te dra kry jy ook idee's oor hoe ons webwerf gebruik kan word)

Onderwysers.com vervul 'n belangrike rol deur dat dit ten doel het om onderwys/opvoeding in al sy vorme te bevorder. Dit beteken ons wil hê dat alle Afrikaanse onderwysers, ouers, kinders en ander belanghebbendes moet baatvind deur hul Onderwysers.com lidmaatskap.

Die volgende suksesverhale word hier geplaas om jou aan te moedig om hierdie voorbeelde te volg. As jy al hierdie gevallestudies en ander bydrae mooi deurkyk sal jy ook 'n beter begrip ontwikkel van al die funksies van ons webwerf.

Lekker lees! En onthou asseblief om terugvoer te gee.


Total: 1


Onderwysers en skole help mekaar ( 0 )
As ons nie kan saamwerk nie ... sal niks werk nie!

Kyk hoe leerders, onderwysers, skoolhoofde, buite-instansies en die Regering mekaar bystaan om probleme op te los.


Suksesverhale in die Klaskamer ( 1 )
Suksesverhale in die klaskamer maak al die harde werk die moeite werd. Onderwysers en leerders vertel wat werk, hoe dit werk, wat om te doen en wat om nie te doen nie.


Suksesstories buite die klas ( 0 )
Ons leer mos ook baie buite die klaskamer. Suksesse op die sportveld, kultureel en sosiaal dra net soveel soos klaswerk by om 'n gebalanseerde opvoeding te bewerk.


Gevallestudies van sukses by die huis of elders ( 0 )
Pragtige take, projekte wat pryse gewen het, huiswerk wat op 'n unieke wyse voltooi is ... alles voorbeelde van suksesse waarby ouers, buite-instansies en ander belanghebbendes by die Onderwys kan help om ons leerders se skoolervaring te verbeter.

Voeg asseblief jou suksesstorie hier by. Enige van die volgende soorte bydraes is welkom:

  • 'n Dissiplinere probleem of onderonsie met 'n leerder of ouer eindig op 'n goeie noot
  • Kontakte tussen onderwysers en skole (is jy dalk aangestel omdat jy 'n pos wat hier geadverteer is gekry het?)
  • Fondsinsamelingsresultate - het jou skool suskses behaal deur 'n projek wat hier geloods is?
  • Het jy as ouer dalk 'n maklike oplossing vir 'n probleem gekry?
  • Enige goeie verwysings

KLIEK HIER om jou suksesverhaal nou vir ons te stuur!



Sluit Aan | Privaatheid | Diensvoorwaardes | Epos Witlys
Kopiereg © 2008 Onderwysers.com. Alle regte voorbehou.
Die Onderwysers.com webwerf gebruik MemberSpeed.com tegnologie.