|
Ons verwelkom enige vrae, wenke, algemene kommentaar en voorstelle, en ons probeer om baie gou te antwoord.
Gebruik die vorm hieronder om nou vir die ONDERWYSERS.com span 'n boodskap te stuur.
Hier's 'n paar sake waarvan ons reeds bewus is:
- Die Engelse skakels en taalgebruik - verskoon tog maar vir eers ... dit neem tyd om sagteware te vertaal!
- Taalfoute en uitleg-probleme - wees asb baie spesifiek en kontak ons met die regte inligting ... dan maak ons die fout sommer gou reg.
- Ons werk daaraan om sommer baie info te verskaf, maar ons vra JOU om artikels, videos en klank vir ons te laai.
- Instruksies oor hoe alles werk is nie altyd duidelik nie - stuur vir ons 'n vraag en ons sal die antwoord op die VRAE EN ANTWOORDE blad plaas.
- Stuur asb ook vir ons images wat ons dalk op ons werf sal kan gebruik.
DRINGENDE PLEIDOOI 
Stuur asseblief vir ons 'n deeglike beskrywing (met voorbeelde, idee's, details) van presies WAT JY graag op 'n webwerf soos Onderwysers.com sal wil sien!
Note: * marked fields are mandatory.
|